Oom Kallie Kriel – 't Scheldt

Oom Kallie Kriel

Oom Kallie Kriel van Orania is onlangs in die ouderdom van 75 jaar op die dorp oorlede en teraarde bestel. Hy was ‘n merkwaardige mens. Oom Kallie en sy vrou Noami het 24 jaar op Orania gewoon en hulle was pioniers van die dorp as ‘n praktiese groeipunt vir ‘n Afrikanervolkstaat. As sulks was hy by talle ontwikkelings- en gemeen-skapsprojekte betrokke, o.a. die aanvangfase van die latere suksesvolle Oeweroord-ontwikkeling.Hy was ook ‘n gekwalifiseerde pastoor en stigter en bedienaar van die Maranata Gemeente op Orania. Hy het die bouprojek van die kerkgebou gelei en toegesien vir die afbetaling van die volle boukoste van meer as R 1 miljoen. Oom Kallie was ‘n deurleefde wedergebore Christen, wat in sy Christenskap geen kompromie aangegaan het nie. Hy is egter gekenmerk deur ‘n sprankelende humorsin, wat bv. in sy jonger dae neerslag gevind het in briewe in Volksblad waarin hy onder die skuilnaam Bloubul Kriel vir Cheetah-onder-steuners gehekel het. Hy was wydbelese, met ‘n intense welwillende belangstelling in mense, maar altyd nederig en plat op die aarde.

Opmerklik ook was die hegte span wat hy deur dik en dun met sy eggenote Naomi gevorm het. Benewens haar, laat oom Kallie drie seuns – Braham, Charles en Kallie Jnr. – en skoondogters en ‘n boel treurende kleinkinders agter. Past. Kallie is nou by sy Verlosser, terwyl sy nalatenskap vir baie mense as ‘n inspirasie sal bly dien.*´n Sitplek in die klas eerder as gehalte onderrigPanyaza Lesufi, omstrede LUR van Onderwys in Sentraal Transvaal (die huidige Gauteng), het begin om skole in die ANC-vorm te forseer deur voor te skryf dat klasse van tot 40 leerlinge beteken dat daar voldoende toegang tot skole kan wees, sonder verdere spandering aan geriewe. Hierdie aankondiging volg kort op ´n skokkende appèlhof-uitspraak wat politieke inmenging in skole toelaat.
Verder het hy uitgevaar teen skole wat toelaat dat leerlinge van buite hulle voergebied aangery word – gerieflikheidshalwe ‘vergeet’ hy dat juis hierdie taktiek gebruik is om skole in ons stede te Afrikaniseer, aldus ´n ouer van Pretoria wat verkies om annoniem te bly. ‘Ons plaaslike laerskole word oorspoel deur swart leerlinge wat van heinde en verre aangery word met ´n vloot minibus taxi’s’. Lesufi het die aankondigings gemaak tydens ´n registrasiegeleentheid by die Ticketpro Dome. Onderwyskundiges is dit eens dat hierdie nie net onwettige inmenging in skole beteken nie, maar dat dit ´n bewese feit is dat oorvol klasse noodwendig tot swak onderwys lei. Ons onderwys woordvoerder het ook uitgewys dat die probleem vererger word deur ´n toenemend onprofessionele en onbevoegde onderwyserskorps. Uiteindelik, soos wat die grondgryp program afgestem word op polities-gerieflike grondbesit, eerder as voedselproduksie, gaan onderwys nou eerder oor ´n sitplek, as onderrig. Kwotas is belangriker as meriete.“Apartheid” was regstellende aksie?‘Apartheid was ´n doeltreffende skema van regstellende aksie’. Hiermee wil akademici en politici probeer om die huidige onderdrukkende regime se beleids-vergrype te regverdig. Daar word verder beweer dat blankes steeds uitermate bevoordeel word deur die ‘nuwe’ Suid-Afrika. Die twyfelagtige verband wat tussen apartheid en regstellende aksie versin word, berus meer op populis-me as op ernstige oorweging van die feite. ANC-swaargewig Kgalema Motlanthe beweer dat die industriële omwenteling het net blanke volke bevoordeel, terwyl swart volke verslaaf is. Só word al te graag na werkreservering verwys uit neorassistiese kringe, terwyl daar gerieflik verswyg word dat hierdie praktyk ingevoer is deur die Engelse sake-establishment en hul vakbondvennote. Juis die MWU (Mynwerkersunie) en mynbase het hierdie tot skokkende hoogtes gevoer! Oorhoofs beskou moet egter ook rekening gehou word met eie ontwikkeling in eie gebiede!
Ja, die swartman is sekere voorregte in blanke S-A ontsê, maar die witman is dieselfde ontsê in die swart S-A! Ter wille van wedersydse ekonomiese voordeel is beperkte ekonomiese migrasie wel toegelaat. Sekere volke het die geleenthede aangegryp; ander het gekies om dit nie te doen nie. Waar daar steeds volksgroei, en volksvooruitgang is, is die rede eenvoudig: Die Afrikaner – soos die Republikeinse Boere, en Voortrekker- Trekboer-pioniers van vervloë dae – is pioniers en  werkers opbouers. Hulle breek nie af soos die swartes nie. Ons is gelowig, daarom kan ons geduldig wees in verdrukking, en ten spyte daarvan, steeds werk aan die volk se toekoms, omdat dit ons roeping is.Boerskot

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *