Heet van de Naald 17.02.2018 – 't Scheldt

Heet van de Naald 17.02.2018

 

ACTUEELBoerskotHET VERSCHIL
… ‘n Nederlandse Minister – Halbe Zijlstra – het vandag in die parlement sy bedanking ingedien nadat dit bekend geword het dat hy oor Putin gelieg het. Hy het in trane uitgebars toe hy om verskoning gevra het. Hier in ons land sukkel vriend en vyand om van President Zuma ontslae te raak nadat hy van honderde bedrogsake aangekla is. Hy lag alles af en ontken dat hy verkeerd gedoen het. Hy weier ook om te bedank.Hier sien ons die verskil tussen beskawing en barbarisme, tussen n Eerstewereldland en n Derdewereldland.

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *