869 Dieptepunt – 't Scheldt

869 Dieptepunt

rassen

Zuid-Afrika. De kranten.
‘In ‘n verregaande beslissing wat aan die tragi-komiese grens, het die Grondwethof beslis dat Sjinese ‘swart’ is, en derhalwe mag voordeel trek uit die gewettigde plundery van ander se bates bekend as swart ekonomiese bemagtiging (SEB). Laat ek hierdie belaglike beslissing in perspektief stel: mense wat dikwels nie gebore Suid-Afrikaners is nie, mense van gans en al ‘n ander kontinent, mense wat dikwels nie enige inheemse taal nie, maar slegs Kantonees of Mandaryns magtig is, gaan benewens gebore Suid-Afrikaan-se Sjinese in die toekoms bo blankes bevoordeel word, want hulle is glo ‘swart’.
Gaan die Sjinese voor in die ry staan vir bemagtiging wanneer konsessies vir perlemoenontginning uitgedeel word?’

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *