860 Lezersopinie – 't Scheldt

860 Lezersopinie

Waar ek die provinsiale kantoor van Vryheidsfront Plus, ‘n Afrikaner Politieke Party hier in Suid-Afrika bestuur, is die insig wat u dikwels heel komies vanuit Europa aan ons voorsien het, hoogs waardeer. Doet so voort en moet nie dat politiek ‘n swaar en mismoedige ding word nie. Met ‘n glimlag oor die mond word die swartgalligste dag ‘n vreugdevolle belewenis.Johan Willemse, VF+ Provinsiale Kantoor, Pietersburg Limpopo Provinsie¬† Suid-Afrika

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *