1264 Afscheid – 't Scheldt

1264 Afscheid

ACTUEELAFSCHEID VAN BOERSKOT?‘ALLES SAL REGKOM’ALLES HEEFT EEN EIND,
BEHALVE EEN WORST,
DIE HEEFT ER TWEE
Mnr Murrath,
Die Vryburger (e-koerant) is my nuutste bron, maar ek moet elke keer die teksten redigeer. ‘n Ander bron is Die Afrikaner. Vandag se Afrikaners kan nie meer hul Moedertaal reg praat en reg skryf nie. Selfs redakteurs maak foute. Blykbaar gebruik niemand meer ‘n WOORDEBOEK nie.
Die selfoontaal het ook mense geleer om verkeerd te skryf. Afrikaans is weer in ‘n krisis. Die taalpuriste het verdwyn; taalonderwysers op skool gee nie meer om nie; en om ‘politiek-korrek’ te wees, is al wat tel.
Die meeste Afrikaners van die jaar 2016 praat en skryf soos die Engelse dit doen. Lang woorde – wat ‘n eenheid vorm – word deur moderne Afrikaners in 3 of 4 woorde opgebreek, soos in Engels.
Peter. Boerskot
Dit is het laatste bericht dat wij van Boerskot ontvingen. Meer dan 14 jaar lang bezorgde hij ons nieuws uit Suid-Afrika. Hij stopt ermee. Wij danken hem voor zijn bijdragen. Boerskot gebruikte meermaals het Zuidafrikaanse gezegde ‘Alles sal regkom’.
Nu het anti-blank-racisme in Zuid-Afrika zegeviert hopen we dat dit mooie land ooit terug normaal wordt.
***

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *