1238 Act I – 't Scheldt

1238 Act I

veroorsaak hierdie ondertrouery onbepaalde genetiese inteling wat uiteindelik lei tot o.m. swaksinnigheid, genetiese afwykings en genetiese geboortedefekte, d.w.s. verswakkende menslike vermoë.

Die voorkoms van hierdie ondertrouery en inteling word volgens die studie in die volgende lande persentasiegewys soos volg uitgedruk: Pakistan 70 %, Saoedi-Arabië 67 %, Jordanië en Koeweit elk 64 %, Soedan 63 %, Irak 60 %, Verenigde Arabiese Emirate en Katar elk 54 %, Engeland 50 % en Denemarke 40 %.Hierdie is ‘n eskalerend verskynsel aangesien Moslem-mans aangemoedig word om soveel vroue as moontlik te neem. As sulks veroorsaak die verskynsel ook ‘n geweldige bedreiging vir Europa met die instroming van Moslem-immigrante en die voortsetting van die praktiese uitlewing van hul geloof. Adriaan van Gansen vond dit bericht in Ditsem BlitsIn volgend nummer verschijnt het artikel in het Nederlands

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *