1237 Z A – 't Scheldt

1237 Z A

Kultuurverskil?

Onderlinge kultuurverskille tussen die verskillende volke in Afrika is ‘n bewese feit. So skryf die redakteur van Die Vryburger op 14/4 in sy redaksionele kolom oor onoorbrugbare verskille onder Afrikane (swartmense in Afrika).
Dat daar wel baie gewoontes en tradisies is wat ooreenstem, soos die onuitwisbaarheid van die geloofsoortuiging van voorvadergeeste en tokkelossie (*), is daar ook ’n menigte van verskille waarvan taal die beste voorbeeld is.
Die swartes se onderlinge verskille beklemtoon ook die onoorbrugbaarheid in eenwording van Afrika kultuur en Westerling, wat so maklik deur swart politici verdraai word om hulle eie optrede te regverdig. Die eienaardige siening dat misdaad nie altyd as sleg beskou word nie, en dat tronkstraf maar ’n minder belangrike strafproses is wat trots en ervaring opwek, terwyl moord dikwels aanvaarbaar is as vergeldingsmaatreël, beklemtoon net nog meer die enorme kloof wat bestaan. Van die vroegste tye het swart leiers hulle voorganger om die lewe gebring om dan self die koning of kaptein te word, wat dan nie as ’n oortreding gesien is nie.
Dit bring miskien meer duidelikheid oor die barbaarsheid wat nog steeds vandag beleef word van die honderde wreedaardige moorde wat op blankes uitgevoer word sonder werklike motiewe behalwe om gratis losies te kry in die tronk.
Met die skandes wat oor Suid-Afrika spoel, veroorsaak deur politieke leiers en volgelinge, word ons nie net finansieel bedreig tot rommel status nie, maar ook tot ’n rommel republiek wat teen die tempo, gou tot die status van ’n vrot piesang-republiek gaan vorder.Die spot wat gedryf word deur komediante van die wêreld, is ’n sprekende voorbeeld van hoe Suid-Afrika lyk deur die bril van die beskawing. Kultuurverskille bied nie ruimte vir deursigtige oneerlikheid nie, en daarom sal die Boere-Afrikaner nooit die stryd vir volkome soewereine volksvryheid laat vaar nie.AVS Bokkieweek vier kwarteeu
Die Bokkieweke vir Afrikanerskoliere wat deur die Afrikaner Volkseie Sport (AVS) aangebied word, vier vanjaar hul 25ste bestaansjaar met groeiende sukses en sportkodes wat steeds uitgebrei word.
Die tradisionele Winter Bokkieweek vir rugby, netbal, hokkie en redenaars word vanjaar 4-8 Julie te Kroonstad aangebied, met meer as 2 700 deelnemers en 500 beamptes wat verwag word. Vir die eerste keer is o/15 seunshokkie ook op die program.Vir die res van die jaar is ‘n eerste die aanbieding van die o/21 Bokkieweek vir rugbyspelers wat tydens Paasnaweek in April op Orania aangebied word. Daarmee betree die Bokkieweke vir die eerste keer senior sport.By hierdie geleentheid, wat dieselfde formaat aanneem as die destydse gewilde Toyota rugbyklubkampioenskappe, word agt unies met sowat 200 rugbyspelers plus nog beamptes verwag.Voorts word 6-8 Oktober vanjaar die Somer Bokkieweek aangebied met krieket, sewesrugby en ‘fast five’ netbal op die program. Meer as 700 deelnemers word verwag, maar die plek word eers in April bepaal. Amerikaanse presidentsverkiesing nader pylvak
Die wedloop vir die 45ste president van die VSA wat begin 2017 in die Withuis moet intrek, is besig om die pylvak te nader. Vir die Demokrate is voormalige Amerikaanse presidentsvrou en Minister van Buitelandse Sake Hillary Clinton tans die voorloper, maar sy dra soveel negatiewe politieke bagasie dat die volhoubaarheid van haar veldtog sterk betwyfel word.
Onder die Republikeine is die selfgemaakte miljardêr Donald Trump los voor die gunsteling en domineer trouens sy reguit uitsprake, soos dat verdere toegang van Moslems tot die VSA verbied moet word, die hele verkiesingsdebat.
Dit is egter by die stembus waar die finale woord gespreek word en tussen Februarie en Julie vind die voorverkiesingsproses in 50 deelstate plaas en daarna tot 8 November is dit die verbete wedloop tussen die twee finale kandidate.
Opmerklik tans is die felle aanslag van liberale kant teen Trump, wat selfs in die Afrikaanse media as ‘n politieke skollie gebrandmerk word.(*) tokkelossie: dwergagtige, kwaaddoenerige en bonatuurlike wese, waarin Swart mense gloBoerskot***

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *