1159 Act III – 't Scheldt

1159 Act III

‘Die seun van my neef in Henley (naby Johannesburg) is vandag deur swartes doodgeskiet, in die veiligheid van sy eie huis! Elke dag word blankes deur swartes vermoor, en die owerhede kyk die andere kant op.

George en sy ma het televisie gekyk toe swart mans hulle Maandagaand, 22 september om 20.00 oorval het. Drie skote met n vuurwapen is op George afgevuur. Een skoot in sy arm en twee skote in sy bors. Hy was op slag dood.
Die moordenaar het daarna vir Marilyne met die pistool oor die kop geslaan, geblinddoek, en toe die huis gestroop.
George was 40 jaar oud.
‘n Gerechtelike doodsondersoek is reeds op hom uitgevoer. Sy teraardebestelling vond plaats op maandag 29 september om 12.00 op Henley-on-Kip.
George is geboren in Suid-Afrika. Hij is Afrikaan, spreekt Afrikaans’.***

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *